Description
Hiep Skiep Hoera!
Die Kreatuur is hier
Magtig, maar is ek uiters pragtig!
Moeder sê ook so, waar as wragtig
‘n Kombinasie in jou glasie
Vreemd dalk, vir ons nasie
Geniet ‘n bottel nou, vir môre se onthou…
OESJAAR: 2022
KULTIVAR: Syrah 53%, Mourvèdre 23%, Grenache noir 19%, Cinsault 5%
OORSPRONG: Kaap-Kusstreek